|
||||||||||
![]() |
||||||||||
- Breyten se Bonnievale "Geb. 16 Sept. 1939, Bonnievale." Só lui die titel van 'n gedig uit die bundel Die ysterkoei moet sweet. Breyten Breytenbach sou nêrens anders as op Bonnievale in die Wes-Kaap gebore kon gewees het nie. Waar anders kry jy 'n dorp met 'n kerkie opgerig vir 'n sewejarige, 'n perd as ereburger, 'n watertonnel wat deur 'n krans geskiet is en galbitter wondersap? To read more CLICK HERE Geskryf deur Minette Brink in die Mooiloop van Oktober 2008.
|
![]() |
|||||||||
![]() |
||||||||||